Droogte het my genoodsaak om planne te maak om te oorleef. Boerseep het in ‘n groot maat tot ons redding gekom. Ons boer tussen Loeriesfontein en Brandvlei in die Noord-Kaap,met die verkope van ons boerseep produkte kon ons sover ons gesin onderhou!